ONS WIL GRAAG VAN JOU HOOR
KONTAK ONSHeideland Lynnwood Kleuterskool volg ʼn sintuiglike stimulerende, ontwikkelingsprogram wat ouderdomsgerig is. Kontak ons vir meer inligting
Kontak Ons
Linda Hofman
Sel: 082 853 1914
Christelle le Roux
Sel: 076 682 4245
Adres
Struben Park Straat 329
Lynnwood
Pretoria
skoolgelde
ʼn Registrasiefooi word jaarliks betaal as u, u kleuter inskryf vir die jaar. Skoolgelde is maandeliks vooruitbetaalbaar en moet voor of op die 1ste van elke maand betaal word. Gebruik asseblief u kleuter se naam en van as verwysing. Heideland ontvang geen staatsubsidie nie. Die skoolgelde is die enigste inkomste waarmee al die skool se sake bedryf word. Fondsinsamelings word periodiek geloods ten einde spesifieke behoeftes te finansier en die skool maak staat op ouerbetrokkenheid.
Kontak Ons

